Gebed om kalmte

ebook

By Trevor Hudson

cover image of Gebed om kalmte

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Worstelinge soos innerlike ontevredenheid, onrus, spanning by die werk, skuldgevoelens, pyn in ons intieme verhouding, vrees en hartseer maak deel uit van ons alledaagse bestaan. Wanneer ons ons in 'n worstelstryd met sulke dinge bevind, word hulle dikwels die bron van onvrede in on. Ons begin wonder waar ons vrede van hart en verstand sou kon vind – met onsself, met ander en met God. As ons vredemakers wil wees in 'n onvredige wêreld, moet ons allereers vrede in ons eie harte en lewens nastreef. Ons kan nie met ander deel wat ons self nie besit nie. Mag hierdie oordenkings rondom die Gebed om Kalmte jou begelei in jou soeke na vrede: God, skenk my die kalmte Om die dinge te aanvaar Wat ek nie kan verander nie, Die moed om die dinge te verander wat ek kan, En die wysheid om te weer wat die verskil is.

Gebed om kalmte