
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Bybelstudie vir omgeegroepe is saamgestel om mate-riaal beskikbaar te maak wat geskik is vir bespreking en studie binne omgeegroepe. Die inleiding verdui-delik die werkswyse wat suksesvol by Moreletapark gebruik word, om groepleiers toe te rus om die materiaal te gebruik. Die boek bied 60 lesse vir die jaar, opgedeel in 12 eenhede wat elk 'n spesifieke onderwerp aanspreek, bv. die Heilige Gees, gebed, dissipelskap en diensbaarheid. Elke les begin met gebed en 'n tyd om te deel en sluit af met 'n opdrag en toepassingsvrae. 'n Antwoordstel word agter in die boek ingesluit.