Boots en Brannewyn

ebook Snaakse Stories uit die Rugbywêreld

By Frik du Preez

cover image of Boots en Brannewyn

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat 'die Engelse julle darem nou lekker donner'? Of van Bob Skinstad se 'noodgebed' voor 'n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam 'Slenter' gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie ...

Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly 'n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar's nie nóg 'n sport waaruit sóveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en Brannewyn vertel onder meer staaltjies van legendes soos Boy Louw, dok Craven, oubaas Mark en Colin Meads, en van breiers, keurders, koerantmanne en refs, sowel as die manewales van die Kiwi's, Aussies en die Superses-manne. Van die beste stories het in die gewilde Losskrums en Loopdoppe-reeks deur dieselfde skrywers verskyn, maar hierdie publikasie is propvol nuwe staaltjies en grappe.

Boots en Brannewyn is 'n lekkerlag-boek vir alle rugbyliefhebbers, propvol kleurryke taal, slim sêgoed en weergalose Boerehumor. Die boek gee onder meer 'n besonderse blik op hoe die spelers van veral die voor-professionele era nog die spel van die veld af kon geniet, en is die ideale geskenk vir oud en jonk.

Boots en Brannewyn