
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Jy is bestem om geestelik te groei.
Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van:
Wedergeboorte
Vervulling met die Heilige Gees
God se Woord
Getuienis
Gehoorsaamheid
Diensbaarheid
Innerlike genesing
Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net 'n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op 'n dieper verhouding met God.
Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.