Rewolusie in die Oerwoud

ebook Oerwoudvalk reeks

By A.P. Du Plessis

cover image of Rewolusie in die Oerwoud

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

REWOLUSIE IN DIE OERWOUD - OERWOUDVALK REEKS

In hierdie verhaal kry die Oerwoudvalk te doen met rewolusie, opstand, moord en brandstigting in die Belgiese Kongo. Alles begin toe 'n Griek genaamd Poponoulis en sy gesin deur inboorlinge aangeval word. Gelukkig vir hulle is die Valk toevallig in die nabyheid en kan hy hulp verleen.

 Hy hoor van nog mense wat vlug van al die geweld en maak dit sy doel om hulle betyds te probeer vind, voor almal uitgemoor word. Gou kom die Valk op 'n sendingstasie af met 'n geheimsinnige draadomheining rondom. Daar binne ontmoet hy 'n Biskop Gravalotte en dadelik besef die Valk dat alles daar nie heeltemal pluis is nie.

 In die Valk se soektog na almal, kom hy te staan teen 'n yslike leeumannetjie, wat hy slegs met kaal hande en 'n jagmes aandurf. Groot is sy verbasing toe hy ontdek wie se lewe hy in die proses gered het. Verder daag daar ook hulp vir hom op vanuit 'n totaal onverwagte oord. Dit stel hom toe in staat om met hulle hulp, die sendingstasie, waar al die onheil broei, te gaan aanval, sy vriende te gaan bevry en so die rewolusie te probeer beëindig.

Rewolusie in die Oerwoud