Goudstad van Skeba

ebook Oerwoudvalk reeks

By A.P. Du Plessis

cover image of Goudstad van Skeba

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

GOUDSTAD VAN SKEBA - OERWOUDVALK REEKS

Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.

 In hierdie verhaal moet hy tot die redding kom van 'n volkekunde professor, sy dogter, 'n man en sy vrou en 'n student, wat in die hande val van Basan, 'n wrede en genadelose diktator. In die Valk se strewe om die volkekundiges uit Basan se hande te red, moet hy 'n woeste storm oorleef, ontsnap van die mensvreters Wasari-stam wat hom gevange geneem het, met gevaarlike bobbejaanmannetjies buite en binne 'n arena veg, teen steil kranse afseil en Die koningin van Skeba help om Basan se mag finaal te breek. 

 In die proses moet die Valk gedurig deur veg vir oorlewing en aan volop aksie ontbreek die verhaal dus geensins. Gaan die Valk betyds wees die professor se dogter te red van 'n brandstapel, voor sy geoffer word? 

Goudstad van Skeba