Kiki in 'n bottel

ebook

By Francois Keyser

cover image of Kiki in 'n bottel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
"Die Woudties" is 'n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud. In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in 'n bottel. Sy vriende is almal bang vir hom en weier om hom te help. Hoe gaan Kiki die bottel afkry Hierdie storie in "Die Woudties" reeks word jong lesers bekend gestel aan herwinning asook die nadelige effek wat rommel op wilde diere kan hê. Dit leer ons om ander wesens in ag te neem en om ons deel te doen om ons wêreld te bewaar. Indien jy meer wil leer oor "Die Woudties" en Frnacois besoek gerus sy webwerf by http://www.francoiskeyser.net of besoek "Die Woudties" FaceBook blad by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Kiki in 'n bottel