Nadraai

ebook

By Jaco Kirsten

cover image of Nadraai

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Op die oog af beskik die aantreklike, twee-en-vyftigjarige Rocco de Witt oor alles wat die lewe kan bied. Sy argitekspraktyk in Kaapstad begin opgang maak, hy is verloof aan die pragtige Duitse model Helga en hy woon in sy veelvlakkige droomhuis, daar tussen die bome in Higgovale. Maar oornag kom die besef dat jy die verlede se nawerking nooit kan ontsnap nie. Want in die Bosoorlog was Rocco 'n formidable soldaat, verbonde aan 1 Valskermbataljon, en ná byna 'n kwarteeu staan oudmakker Gert Malan voor sy deur . . . Die geweld van destyds, veral dít wat gebeur het tydens die aanval op 'n Swapo-basis, kom opnuut Rocco se lewe binne. Sy welgeluksalige bestaan ontaard spoedig in 'n nagmerrie en die spanning begin ondraaglik oplaai - tot die onvermydelike konfrontasie wat op hom wag, iewers tussen Ceres en Calvinia, op die plasie genaamd Nadraai.
Nadraai