My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

ebook

By Christine Barkhuizen-le Roux

cover image of My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Corinne Prinsloo, 'n kliniese sielkundige, se huwelik is nie meer wat dit eens was nie. Dis asof haar domineeman, Frank, wegkruip in sy studeerkamer, en saans al hoe vroeër die whiskeybottel nadertrek. Die liefdevolle saamwees van vroeër het verander in 'n versigtige eierdans rondom mekaar. Wanneer Deon, 'n oudpasiënt, haar nader om saam met hom 'n pelgrimstog te onderneem na die dorp van sy kinderjare, word Corinne voor 'n belangrike keuse geplaas. Begelei sy Deon 'n laaste maal terug na die trauma van sy verlede, of moet sy by Frank bly en self agter die kap van die byl van haar man se drinkprobleme probeer kom? In Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, My naam is Prins, ek slaap met die lig aan, vra die skrywer skreiende, dapper vrae. Wat beteken dit om 'n goeie man te wees? Hoe raak 'n mens ontslae van die verlede? En bowenal, hoe heel jy veertig jaar later die pyn van 'n klein seuntjie genaamd Prins?
My naam is Prins, ek slaap met die lig aan