cover image of Sanri Steyn Omnibus 2

Sanri Steyn Omnibus 2

Spook; monsters & weerwolwe

by Theresa van Baalen

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Sanri Steyn omnibus 2. Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus: Spook; monsters & weerwolfwe. Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant - die Raaiselfontein Gazette - begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend Markus allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Publication Details

Publisher:
LAPA Uitgewers
Publication Date:
2019

Format

  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 14.9 MB
Sanri Steyn Omnibus 2
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free