cover image of Klikbek

Klikbek

by Sidney Gilroy

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Subjects

Bloemfonteinse speurder Sollie Mtembu lê snags wakker. Sy vrou se ambisies is lankal besig om vinniger as sy salaris te groei. En by Parkwegstasie sien niemand hom raak nie. In Oktober word Tillman Wagenaar, welgestelde boer en 'n ou vriend van die polisiekommisaris, in 'n lokval gelei. Twee dae later word hy deur sy familie as vermis aangemeld en Sollie word gestuur om die "verdwyning" verder te ondersoek. Maar kort ná hy op Rhynveld arriveer, is daar 'n noodlottige aanval op Onverwacht, die Wagenaars se familieplaas. En die oënskynlike ontvoering verander in 'n moorddossier. Met die hulp van Carla Kruger, joernalis van Oggendpos, begin hy die die dorp se tonge loskry. Maar kan hy betyds sy vrese oorwin, die geheime van die verlede ontrafel en die gewetenlose moordenaar in sy spore stuit? Klikbek, Sidney Gilroy se debuutspanningsroman, ontgin die verstrengelde geskiedenis van drie Vrystaat-families se vetes oor geld, bloed en erfgrond. En die letsels waarmee dit die nageslag laat.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2019

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 442.3 KB

Sidney Gilroy (Author)

Sidney Gilroy is 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na Harrismith in die Oos-Vrystaat en in 1998 matrikuleer hy aan Newcastle Hoërskool in KZN. Ná skool studeer hy aan UP en begin kort daarna 'n loopbaan as projekb...

More about Sidney Gilroy
Klikbek
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free