Leierskap sonder Grense

ebook

By Dirkie Van der Spuy

cover image of Leierskap sonder Grense

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Elke mens is met 'n spesifieke plan en leierskapstaak geskape en hierdie taak wissel van mens tot mens – miskien is dit bestem vir 'n klein kringetjie in die gesin, miskien is dit om 'n groter groep mense te beïnvloed. Maar hoe dit ook al sy, sê ds. Dirkie van der Spuy in sy heel nuutste boek, God wil elkeen van ons in sy koninkryk gebruik.

In Leierskap sonder grense deel ds. Dirkie ses-en-dertig jaar se ervaring as leier in die bediening. Hy beklemtoon dat elke mens die leierskapsroeping vir sy lewe moet ontdek en moet sorg dat die volle potensiaal daarvan ontwikkel word. Hy bied ook praktiese raad om leiers op te rig en hulle te help om 'n groter impak in die wêreld te maak. Hy bespreek onderwerpe soos die volgende:

Glo in jou leierskap

Ontdek jou lewensdoel

God se droom vir jou

Die eienskappe van 'n leier

Verskillende leierskapstyle

Dit is ds. Dirkie se wens dat hierdie boek jou sal help om die leier in jouself te ontgin en sodoende 'n verskil te maak.

Leierskap sonder Grense