Vandat ek kan onthou

ebook

By Nadia de Bruin

cover image of Vandat ek kan onthou

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is 'n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan 'n paar goed gevormde bene in 'n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder 'n sonverbleikte John Deer-pet lag twee sjokoladebruin kykers en haar hart struikel oor sy ritme. BONUSKORTVERHAAL: Sonneblom-meisie "" Frenette van Wyk. Jean-Claude is op 'n donker plek in sy lewe toe 'n mediese suster vol sonskyn in sy lewe verskyn. Met tyd leer hy daar is ook pyn in suster Maryn se lewe maar sy hou haar gesig na die sonlig gerig.
Vandat ek kan onthou