Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Om met jou te dans – Ernalize du Toit Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar 'n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie moet tog sekerlik eerste kom?
Hougoed ā Didi Potgieter
Toe Jeanne baie later die vrou met haar volledige stel Royal Albert-koppies in sneespapier toegedraai wegstuur en die winkel sluit voel sy geborge. As sy eendag haar oƫ toemaak sal dit sulke oomblikke wees wat sy onthou. En sy sal altyd dankbaar wees vir Frederick Rost en sy insig en liefde drome wat nie oud word nie vir Hawaiian-pizza vliegtuie en vir toeval.