Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan

ebook

By Jessica Venter

cover image of Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Blinkpoets die liefde – Jessica Venter. Tanya het meer as 'n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat – René van Zyl. Sanmarie se ma wil oor 'n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, 'n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.
Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan