Altyd wink die liefde

ebook Omnibus

By Anna van Tonder

cover image of Altyd wink die liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Altyd wink die liefde is 'n samestelling van drie van Anna van Tonder se vorige Romanzas Nuwe seisoen Tussen twee vure en Raaiselvrou. Die Romanzas het onder die skryfnaam Annetjie van Tonder verskyn. Nuwe seisoen: Ronel het nie verwag dat 'n vroulike adjunkhoof so 'n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof Frans Hugo sommer die eerste dag al kant teen haar ná kwaadwillige praatjies. Tussen twee vure:Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir 'n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en net te aantreklik. Of is daar 'n ander rede vir dié enigmatiese man se frons? Raaiselvrou: Emma verloor haar hart op 'n gasteplaaseienaar wat versot is op sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Sy is egter glad nie 'n dieremens nie. Maar die eienaar het die sagste bruin oë...

Altyd wink die liefde