Die boek van gelukkige eindes

ebook

By Debbie Loots

cover image of Die boek van gelukkige eindes

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Chris, 'n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. 'n Vrou met wie hy lank terug 'n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met 'n ultimatum, sy pasiƫnte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret neem 'n onheilspellende wending. Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak? 'n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiƫle krisisse.
Die boek van gelukkige eindes