Mooier as Marilyn

ebook

By Anita du Preez

cover image of Mooier as Marilyn

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die lewe vat en gee mos. Dit besef Desiree de Lange alte goed toe sy 'n nuwe voorkoms kry, maar daarna haar man by 'n ander vrou betrap. Maar Vincent – chirurg van beroep en verneuker van geaardheid – kom nie sy beloftes teenoor sy minnares, Gloria, na nie. En sy beland op Desiree se drumpel. Liz, Vincent se eerste vrou, en sy dogter, Caz, is ook daar. Christine, Desiree se beste vriendin, het self iets op die hart wat sy nie lank sal kan wegsteek nie. Skielik is daar vier vroue met ernstige griewe teen Vincent, plus Christine wat net saam is vir die ride. Dan kry Desiree 'n werk waar sy moet bak en brou. Dis warm in daai kombuis en die chemistry tussen haar en kollega Steve bereik gou kookpunt. Boonop kondig meer as een party 'n swangerskap aan en iemand worstel met 'n ernstige siekte. Desiree sukkel om met alles kop te hou. Maar vyf vasberade vroue op 'n missie van vergelding is onmoontlik om te stuit.
Mooier as Marilyn