cover image of Blits 2

Blits 2

Operasie HoĆ«rskool · Blits

by Nadine Blom Author · Adriaan Blom Author

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Hannes en Zander is in Gr 8. Hoƫrskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe 'n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek om te bly en is 'n goeie surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2019
Series:
Blits

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 470.4 KB

Nadine Blom (Author)

Nadine Blom is 'n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: "Moenie uitstel nie, doen dit nou!" Sy woon in Melkbosstrand.

More about Nadine Blom

Adriaan Blom (Author)

Adriaan Blom is 'n leerder van Hoërskool Melkbosstrand. Sy eerste liefde is tennis, maar hy geniet ook rekenaarprogrammering en kuier met vriende. Dit is sy droom om deel te word van 'n internasionale hacker-weldoenersgroep wat internasionale kube...

More about Adriaan Blom
Blits 2
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free