In 'n land sonder voëls

ebook

By Harry Kalmer

cover image of In 'n land sonder voëls

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Dit was die vyftiende jaar van ekonokrasie. Vyftien jaar nadat ons ons demo­krasie vir die Korporasie verruil het. Die politiek is geprivatiseer. Nes ons polisiediens en hospitale, dekades vroeër. Danksy tegnologie, die stygende reënval, die veranderende klimaat, kon die land aan derduisende yskoue, dankbare Amerikaners en Kanadese blyplek bied. Vir beide die aankomelinge én die gevestigde inwo­ners het voorspoed en 'n beter lewe aangebreek.
So het ons geglo, of so is aan ons vertel.
Maar nou leer ek 'n nuwe taal. Die taal van onthou.
En dit maak my gevaarlik.

Wanneer 'n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur 'n verwoeste landskap vlug. In 'n wêreld waar 'n skynson lig verskaf, raak hy 'n pion in 'n komplot waarvan hy onbewus is. Selfs die verdwyning van sy kind tydens die chaos en die kosopstande voor die Wending kon hom nie hierop voorberei nie.
In 'n land sonder voëls is 'n verdoemende ondersoek na die impak van 'n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.

In 'n land sonder voëls