
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Wanneer ʼn dossier uit 'n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot 'n bloedige gruweldaad lei, raak vergelding Thinus Olckers se enigste lewensdoel.<br>Skatryk Patel, groteske oorlewende van 'n strafkamp in Sentraal-Afrika, koester 'n ou wrok wat ten alle koste bevredig moet word. Niks gaan hom stuit nie, ook nie Thinus Olckers nie.<br>Voor die wraaktogte van beide Olckers en Patel kom stroomop kaptein Dirk Bremer te staan. 'n Man wat hom min aan reëls en prosedure steur.<br>Dié drie, elk onverbiddelik op soek na sy eie soort geregtigheid, stuur in dolle vaart af op 'n botsing wat die hoogste tol sal eis.</p>