Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie

ebook

By Kerryn Ponter

cover image of Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag 'n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na 'n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel. Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.
Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie