
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Kreefsmous Hendrik dog hy yl toe hy 'n beseerde jong vrou op 'n verlate strand aan die Weskus kry, want waar haar bene moet wees, groei 'n visstert, sterk en stewig soos 'n tuna s'n.<br>Miskien is die wese een van die watermense waaroor sy vrou Rebekkah gepraat het voordat sy vir ewig die see in verdwyn het. Of dalk is sy dit wat die ou Xhosamense 'n "mamlambo" noem.<br>Hendrik se lewe verander handomkeer wanneer hy die watervrou huis toe neem. Is dit sy seer hart wat sy oe so bedrieg, wonder hy, of lê hier 'n leidraad wat kan sê wat van sy vrou geword het?<br>Gou besef Hendrik daar loop 'n haarlyn tussen dit wat hy kan sien en dit wat hy moet glo.</p>