Medusa

ebook

By Rudie van Rensburg

cover image of Medusa

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Ongekende vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Hy en Rooi Els het nog nooit só 'n saak hanteer nie. Die sterk emosies wat hy ervaar, stem hom onrustig. Reeds as groentjiespeurder het Kassie geleer dat jy te alle tye afsydig moet staan van 'n saak sodat dit jou nie emosioneel oorweldig nie. Anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak laat dit nie toe nie. Dit krioel in sy binneste soos 'n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . . Boonop voel dit of elke leidraad soos 'n geelwortel voor hulle neuse geswaai word, maar sodra hulle dit waag om daarna te hap, is daar niks. Die saak seil onder hom en Rooi uit. Hulle kan die glibberige spoor net-net in die verte sien kronkel. En die slagoffers gil desperaat om hulp . . . In Medusa boor Rudie van Rensburg 'n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman. Daar's mensehandel en psigopatie om mee handgemeen te raak – en kinderlewens op die spel.

Available to buy

Amazon logo
Medusa