Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer
Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was 'n maalkolk wat sy huwelik
en loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. Wanneer
Malan haar lyk langs sy motor vind ná 'n helse uitval in sy kantoor, bou die
afwaartse spiraal momentum op.
'n Paar dae later maak 'n uittreksel uit Anna se dagboek Malan die
hoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat meer as 'n dekade gelede
tydens 'n drinkparty op 'n wynplaas afgespeel het op die lappe. Iets het daardie
aand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek.
Karaktermoord is die bekende jeugboekskrywer Carina Diedericks-
Hugo se langverwagte rillerdebuut.