
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
"Sy vingers troetel en liefkoos haar totdat 'n storm haar optel en laat wegtol in 'n draaikolk van geure en teksture en passie." In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar weer in die oë kyk ná hul kaskenades tydens 'n verlowingspartytjie. Nie een van die twee soek 'n langtermynverhouding nie, maar dit maak wel sin om die week in die Bosveld ten volle te benut. En in Die drieweek-reëling oorweeg Ella dit om 'n werksaanbod in Londen te aanvaar. Maar by Quinn het haar hande, haar lyf, haar mond 'n wil van hulle eie. Sal sy binne drie weke kan besluit of sy eerder op Stellenbosch moet bly?