Een vir Azazel

ebook

By Etienne Leroux

cover image of Een vir Azazel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die agtienjarige Lila word vermoor en die hakkelende speursersant Demosthenes H. de Goede – die een wat die inwoners teen die bose moet beskerm – vergesel deur Dr. Johns, word aangesê om die misdaad te ondersoek en die sondebok tot geregtigheid te bring. 'n Speurverhaal waarin die liggeestige met die bissare en grusame meestelik verweef word. Hierdie merkwaardige roman het groot opspraak verwek toe dit in 1962 vir die eerste keer verskyn het en met die CNA-prys bekroon is.
Een vir Azazel