Lied vir Sarah

ebook Lesse van my Ma

By Jonathan Jansen

cover image of Lied vir Sarah

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
"Dit is onder Sarah se dak wat ek geleer het hoe om te lewe en waar sy ons sou leer hoe om te sterf. Onder daardie dak het ek die waarde daarvan geleer om onbaatsugtig te gee en hoe belangrik persoonlike dissipline is. Sarah het nie net gesê nie; sy het gewys." Lied vir Sarah bring hulde aan Jonathan Jansen se ma, en aan alle ma's wat onder moelike omstandighede gesinne grootmaak en gemeenskappe bou. Jansen bied hierdie deerniswekkende huldeblyk aan om deurleefde stereotipes van Kaapse Vlaktema's te weerspreek. Soos hy haar lewe naspeur vanaf die vreedsame dorpie Montagu, en die gevolge van apartheid se gedwonge verskuiwings wat die gesin na 'n klein huis in die lokasie verplaas het, tot eindelik na die Kaapse Vlakte, wys Jansen hoe sterk vroue nie alleen daarin geslaag het om hulle gesinne bymekaar te hou nie, maar ook om hulle met integriteit groot te maak. Met sy kenmerkende fynsinnigheid, humor en eerlikheid, volg Jansen sy ma se lewe as 'n jong verpleegster en ma van vyf, en wys hy hoe sy haar verlede verwerk, haar huis ingerig, sin van die politiek gemaak, liefde bestuur en kernwaardes gekommunikeer het – hoe sy haar lewe geleef het. Om sy eie herinneringe te balanseer, het Jansen hom op sy suster, Naomi, beroep om haar eie insigte en herinneringe weer te gee en so spesiale waarde tot hierdie aangrypende persoonlike memoires toe te voeg.
Lied vir Sarah