cover image of Oorleef Skisofrenie

Oorleef Skisofrenie

by Richard Carlson Jr. Author · Adri de Necker Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Richard Carlson Jr. was gediagnoseer met paranoïese skisofrenie toe hy een – en – twintig jaar oud was. Sy siekte het begin toe hy in vroeë adolessensie was. Moderne psigiatrie het Richard oor 'n dekade misluk. Toe, na 'n insident met die polisie het hy regtig verstaan dat sy diagnose werklik is, en het uiteindelik die lang proses om te herstel begin. Meer as tien jaar later het sy lewe geweldig verbeter. Saam met sy behandeling het Richard ook herstel van depressie, obsessiewe – kompulsiewe – versteuring, en lusteloosheid.
Moenie dat dit wat met Richard gebeur het, met jou, 'n geliefde, of 'n pasiënt met ernstige geestes siektes gebeur nie. Wees altyd eerlik met mekaar, en met jou psigiater.

Publication Details

Publisher:
Babelcube Inc.
Publication Date:
2018

Format

  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 226.1 KB
  • Open EPUB eBook 222.5 KB

Richard Carlson Jr. (Author)

Richard Carlson Jr. is 'n skrywer van kinder boeke en mondigwording romanse. Hy is 'n hoogs sensitiewe persoon, of HSP, en het paranoïese skisofrenie en obsessiewe kompulsiewe versteuring. Jy kan meer van hom leer by rich.center

More about Richard Carlson Jr.
Oorleef Skisofrenie
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free