Professor Fungus en die onsigbare skurk

ebook Professor Fungus

By Jaco Jacobs

cover image of Professor Fungus en die onsigbare skurk

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Jy sal jou oë nie glo nie! Professor Fungus is besig met 'n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium — en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder... of kortweg sommer net V. E. R. D. W. Y. N. En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret! Maar dan kry 'n skurk die formule in die hande — en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red ...</p>
Professor Fungus en die onsigbare skurk