Onvergeetlike oomblikke

ebook

By Dina Botha

cover image of Onvergeetlike oomblikke

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Dina Botha is een van die suksesvolste skrywers in Afrikaans. Sedert Februarie 2013 was Dina Botha 192 keer op Nielsen Bookscan se Top100 vir fiksieverkope.

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Dina Botha se vorige Romanzas, Sy rooikopbaas, Liefste Willemientjie en Liefdeskrale.

Sy rooikopbaas:

Voor Sandra haar oë uitvee, sit sy met 'n manlike "sekretaresse" – Ryk Willemse. Maar haar firma word skielik bedreig, Oumsie soek verbete vir haar 'n man, en sy begin wonder: Is sy 'n verstokte oujongnooi, mannetjiesagtig, 'n rooikopheks?

Liefste Willemientjie:

Wilmien het lankal vergeet om aan haarself te dink. Ná haar ouers se dood moet sý sorg, voog van haar vyf broers en suster wees, boer – al maak Rhys du Randt weer die vrou in haar wakker.

Liefdeskrale:

Platsak moet rykmansdogter Esté oorleef, haarself bewys. Sonder haar ontwerpersklere, -skoene, sportmotor. Schalk Brink word haar baas, 'n man wat vroue vir brekfis opeet. En Esté moet net keer. Sy vlam mag haar nie ook skroei nie.

Onvergeetlike oomblikke