Hoezit 14

ebook Die wonderwêreld van perde en ponies · Hoezit

By Jaco Jacobs

cover image of Hoezit 14

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wat is die verskil tussen 'n perd en 'n ponie?

Watter soort perd kan meer as 'n klein motor weeg?

Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik?

Hoe moet jy jou perd of ponie versorg?

Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Maak van naderby kennis met van die indrukwekkendste perderasse, vind uit wat alles by 'n ryskool gebeur, ontmoet perde se verlangse familie in die diereryk, en ontdek 'n paar asemrowende perderekords!

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Hoezit 14