We want your feedback!
Click here
cover image of Trompie Omnibus 7

Trompie Omnibus 7

Trompie

by Topsy Smith

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2018
Series:
Trompie

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 450.9 KB

Topsy Smith (Author)

Topsy Smith se karakter Trompie was vir die jongmense van sy era 'n rolmodel. Smith is een van die mees geliefde en suksesvolle jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy Trompie-reeks het 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en dit ...

More about Topsy Smith
Trompie Omnibus 7
Copy and paste the code into your website.