Ena Murray Keur 18

ebook

By Ena Murray

cover image of Ena Murray Keur 18

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In Eiland in die son begin Willemien se stryd om oorlewing – saam met 'n geheimsinnige vreemdeling en 'n jaloerse miljoenêrsvrou – toe haar vliegtuig in 'n tropiese oerwoud neerstort. Hoe kán sy haarself so totaal vergeet in die arms van 'n vreemdeling? Dít terwyl sy op trou staan met Ian, wat óók in die ongeluk was, maar nou nêrens te vinde is nie. Andrea Smit besluit om haar pa op 'n avontuur te vergesel in Señor die seerower – min wetende dat haar pad op 'n tropiese eiland met dié van 'n aantreklike Spanjaard sal kruis; en dat sy sodoende in allerhande onmoontlike situasies sal beland . . . In Sluiers van wierook ontspoor Ida Herbst se planne om deel te wees van 'n soektog na water in Saoedi-Arabië se grootste woestyn. Sy moet haar vriendin Ansie opspoor, en die enigste oplossing is om haarself gewilliglik in prins Ibrahim Hazik se kloue te begewe. Boonop ontketen die geheimsinnige Georg ongekende emosies in haar hart.
Ena Murray Keur 18