cover image of Blasjan en die Blou Kitaar

Blasjan en die Blou Kitaar

by Koos Kombuis

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Sebastian of Basjan beskou homself as 'n 'verloorder' en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad ná 'n sorgvrye grootword op 'n plaas. Sy voorkoms is ongewoon – blonde hare, blou oë, blas vel – en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie. Sy jong lewensverhaal volg 'n pad van verdrukking en beproewing en 'n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes. Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel, 'n band te begin, en aan 'n talentkompetisie deel te neem. Hy ontdek selfs sy eerste liefde. Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Penguin
Publication Date:
2018

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 4.3 MB

Koos Kombuis (Author)

Koos Kombuis (gebore Andrè le Roux du Toit) het bekendheid en respek as 'n sanger en liedjieskrywer verwerf, meestal in Afrikaans. Hy is 'n romanskrywer, 'n spotprenttekenaar, 'n gewaardeerde rubriekskrywer en digter. Onder sy bekendste werke is '...

More about Koos Kombuis
Blasjan en die Blou Kitaar
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free