Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde,
nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar 'n huwelik met 'n
Fransman, maar ook hý het haar in die steek gelaat.
Wanneer 'n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouers
eis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy nie
hul ouers se begrafnis bygewoon het nie – sonder om te weet wat haar rede
was.
Maande ná die begrafnis is Bailey eindelik terug in Suid-Afrika op
soek na antwoorde rakende haar ouers se dood – antwoorde moontlik
opgesluit in haar pa se kluis waarvan die sleutel skoonveld is. Om sake te
vererger, gooi Adam se herverskyning haar lewe nog meer omver.
In Aankoms en vertrek blaas bobaasstorieverteller Pat Stamatélos met
haar gebruiklike humor en ligte aanslag asem in 'n handvol karakters wie
se lewens deur omstandighede op die spits gedryf word.