Bloedmaan

ebook

By Hennie Malan

cover image of Bloedmaan

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Trudie kom na 'n gewone werksdag by haar woonstel.
Elsa deel haar mee dat 'n man haar gesoek het. 'n Ruk later is daar 'n klop aan die deur. Weerlig sweepslag by die woonstel terselfdertyd toe sy die deur oopmaak, spring 'n kort mannetjie die woonstel binne. Hy het nie rekening gehou met Trudie wat hom blitsig grond toe bring nie, tot Elsa se ontsteltenis want dis die man wat Trudie gesoek het. Trudie is geskok toe sy hoor die man wat die woonstel binne gespring het, 'n prokureur is wat haar tweede pa se sake behartig van wie se bestaan sy nooit van geweet het nie. Verstom moes sy aanhoor dat sy die erfgenaam van 'n wildsplaas is, geleƫ aan die voet van die Soutpansberge. Trudie se vriendin Rika sterf kort nadat 'n man bos rose vir Trudie gestuur het.
Op die wildsplaas ontmoet sy Vennessa, haar suster wat haar vyandig behandel. Eerste aand ontmoet sy Rudie wat haar voete dadelik onder haar uitgeslaan het. Die eerste aand word daar briefie met bloed op geskryf, in Trudie se kamer gelos.

Bloedmaan