Die daggaboer

ebook

By Jean-Pierre de Kock

cover image of Die daggaboer

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Lennet Loots is 'n alleenloper. Hy woon op 'n lappie grond buite Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was Lennet 'n gewone rekenmeester wat 'n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee – sy meisie, sy loopbaan, sy pa in die alzheimers-kliniek (wat hy vermy, al woon hy net om die draai). Die daggaboer is 'n ontroerende debuutroman – die relaas van 'n jong man wat verkies om eerder in 'n karavaan van hand tot mond te lewe as om die waarheid te konfronteer. 'n Besonderse verhaal, deur 'n talentvolle jong skrywer.
Die daggaboer