
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
AnnMaree Barry is 'n nuwe skrywer wat van eroties tot die hartseerste verhaal kan skryf. Haar eerste twee boeke nl. Niemand en Die Swaai is topverkopers en nou kom Afvlerkvoëls, heeltemal die teenoorgestelde. Hier skryf sy die hartseer van 'n plaasaanval en die naleef daarvan.
Sy dra die boek op aan:
Stroebel en Boets Nel, Stefan en Lourika Le Roes, Kobus Pretorius op Mamré, Gert (sr) en Susan Lerm op Sondaarspoort en elke Suid-Afrikaanse boer, want elke dag is Swart Maandag
...Buite die voordeur kan sy Dewald se stem hoor en iets aan die manier hoe hy na haar roep maak haar ongemaklik. Sy wys vir Altus om haar in die sitkamer neer te sit. Hy gaan sit haar by die deur neer en verdwyn dan weer in die huis in om die ligte aan te skakel. Yolande se vingers sukkel met die deur se slot en wanneer sy uiteindelik die deur oopswaai gaan haar hand onmiddellik na haar mond wanneer sy haar seuntjie aan die anderkant sien.