cover image of Bloed, dunner as water

Bloed, dunner as water

Suid-Afrika se berugste familiemoorde

by Charné Kemp

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis - kinders wat hul ouers om die lewe bring - broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het om haar suster te beskerm. Don Steenkamp: moordenaar van sy ouers en sussie. John Langeveldt wat sy suster en neef met 'n byl doodgekap het. En nog meer... Hoe word familiebande so totaal verbreek? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2018

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 385.9 KB

Charné Kemp (Author)

Charné Kemp is 'n spesialis verslaggewer by Netwerk24 in Kimberley. Sy het in Florida grootgeword en haar BA-Kommunikasie graad by die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat behaal. Sy het haar loopbaan as koerantjoernalis in Johannesburg b...

More about Charné Kemp
Bloed, dunner as water
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free