cover image of Grilgrypers 3

Grilgrypers 3

Kamp vir monsters · Grilgrypers

by De Wet Hugo Author · Shân Fisher Illustrator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn. . .

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2018
Series:
Grilgrypers

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 325.8 KB
  • Adobe EPUB eBook 325.8 KB

De Wet Hugo (Author)

De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al die afgelope sewe jaar by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië. Klienmond is sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gepubliseer in Rympies vir Pikkies en Peuters, Liedjies vir Pi...

More about De Wet Hugo
Grilgrypers 3
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free