Regsdraaie

ebook Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

By Jacandel

cover image of Regsdraaie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Hierdie is letterlik n nege maande reis van digby 40 000 kilometer van regtige regsdraaie op die regte oomblikke deur Suider Afrika.

Dis n allegaartjie van stories, gebeurtenisse, herinnerings en ervarings met sy getroue Colt 2.8 Tdi 4x4 op grondpaaie, modderpaaie, teerpaaie en eindig met n 1400 kilometer ompad linksdraai.

In die tyd het hy verlief geraak op die Kaokoveld en in sy eie woorde sê hy, " Dis die plek wat God eerste geskape het en die bietjie wat oor was het hy aan die res van die wêreld uitgedeel." Groot woorde gewis.

Elke storie in die boek is van sy eie ervaringe op die oop pad en die sienings daarin is sy eie. Dit is sy reis. Geniet dit saam met hom, want dit was great gewees.

Regsdraaie