Hoe jy n sterk Christen kan word

ebook

By Dag Heward-Mills

cover image of Hoe jy n sterk Christen kan word

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Jy het Jesus Christus as jou Here en Verlosser aangeneem en jy is gered! Jy is 'n weergebore Christen en jou naam is in die boek van die lewe opgeskryf. Nou vra jy: "Wat is die volgende tree wat ek moet gee?" Om 'n Christen te word, is 'n goeie stap, maar dit is net die begin. Jy moet 'n goeie en sterk Christen word. "Hoe moet ek dit dan doen?" In hierdie klassieke boek sal jy die stappe leer ken wat jy moet doen om 'n sterk Christen te word en te bly wat vir die dood of die wegraping gereed is.

Hoe jy n sterk Christen kan word