
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die Swart Kat loop op die spoor van misdadigers in Suid Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van ‘n mamba, geruisloser as ‘n arend, so sterk soos ‘n bees en so onverskrokke soos… soos … ‘n ratel. Iewers het hy gelees dat ‘n ratel vir niks stuit nie.
Die afdruk van die katspoor het gekom om te bly. Hierdie vermaarde misdaadbestryder sorg vir opwinding met ‘n hoofletter O.
Daar word geglo dat lank nadat Sherlock Holmes in die vergetelheid verdwyn het, die briljante krygstaktiek van die Swart Kat nog steeds as grondslag sal dien vir die opleiding van toekomstige bewakers van die reg.