
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag op land en volk.
Ontvoering, terrorisme, gemene spel - waar avontuur ook al aan’t broei is - betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaad arena.
Die Swart Kat onsien persoonlike veiligheid ter wille van die beskerming van die Westerse Wêreld, maar eendag - so word dit geglo - sal onthou word hoe dié beskeie seun die swaard getrek het teen die bose magte van die misdaad. Die afdruk van die katspoor hét gekom om te bly.