
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer ‘n noot! Die Swart Kat het sy eie tradisie opgebou: die roekelose trotsering van doodsgevaar. Ook maar goed hy het nege lewens, want met skurke Tosher, Polanski en die sinistêre, grootkop dwerg Tjollie, sou enige ander gewone misdaadbestryder nie kon oorleef nie en sou die wêreld nie kennis geneem het van die nuutste, opwindendste gier in die moderne danswêreld nie die Swart Kat sluip…In hierdie bundle opwindende avonture wink die dood ieder uur en die Swart Kat is op sy beste!