We want your feedback!
Click here
cover image of Kraak

Kraak

by Rouxnette Meiring

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs 'n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van //Hui !Gaeb invloede van die buitewêreld in. Vele inwoners lê in droomhospitale, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. 'n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en 'n reis na die noorde van Chinafrika aan te pak op soek na antwoorde.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2018

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 820.9 KB
  • Adobe EPUB eBook 820.9 KB

Rouxnette Meiring (Author)

Rouxnette Meiring het in die Klein Karoo grootgeword, drama aan die US studeer en later in Parys en Johannesburg gewoon voordat sy haar in Kaapstad gevestig het. Sy het 'n meestersgraad in Film & Mediastudies aan die UK verwerf en werk aan 'n dokt...

More about Rouxnette Meiring
Kraak
Copy and paste the code into your website.