Jeremy vannie Elsies

ebook

By Jeremy Vearey

cover image of Jeremy vannie Elsies

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiƫle lyfwag... Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, heimlik politieke kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy 'n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel. En onder alles loop 'n donker stroom...
Jeremy vannie Elsies