Dors

ebook

By Marinda van Zyl

cover image of Dors

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In die loop van 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. 'n Land wat hulle net uit die stories van jagters ken. Om daar te kom, moet hulle 'n stuk waterlose Kalahari, bekend as die Dors, oorsteek. Maar die magstryd tussen die voormanne van elke groep om die hoofleier van die trek te wees laat die trek op 'n ramp afstuur, lank voor hulle die Dorsland binnegaan. Anderkant die dors wag daar nie 'n land van melk en heuning nie, maar koors, tsetsevlieƫ, olifante en leeus. 'n Land vir mense wat uit hardekool se hout gesny is. 'n Land vir mense wat die dood kan vat en kan doodmaak sonder om 'n oog te knip.
Dors