Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Blixsem oorleef die hospitaal en hy sukkel om sy gesondheid weer op standaard te kry. Sy nuwe baas nooi hom uit na die kamer wat hy so goed ken, maar Blixsem het ʼn keuse, moet hy, of moet hy nie daar ingaan nie, maar Blixsem ken daardie gevoel.
As Blixsem die opdrag kry weet hy dit gaan moeilik wees. Blixsem haat die mense wat arm mense gebruik om ryk te raak. Die Geldgod aanbidders is weer in sy visier en amper kom hy self in die visier van hierdie moordenaars.
Wilma smokkel gou met sy kop en Blixsem kom gou agter waar die liefde lê, en Wilma sit vir Blixsem ook op Willem se spoor.
Hy het ʼn gevoel vir Wilma, liefde waarna hy so lank smag, maar ʼn mens speel nie met liefde nie.